- Have any questions?
- +27 63 690 1544
- admin@rosevillekidicare.co.za
Experience:7 years
Ek is ‘n ma van ‘n 19 jarige dogter wat tans besig is om verder te studeer by ‘n CHEF skool. Ek self is tans besig met my NQF Level 4 kursus. Ek doen graag “dag kursusse” om myself te verbeter. Vroeër jare het ek verpleging gedoen. Ek het vir ‘n paar jaar na ‘n outistiese dogtertjie omgesien. Ek het ‘n liefde vir klein kindertjies. Ek is ‘n liefdevolle persoon wat baie omgee. Dit is vir my belangrik om terug te gee aan my medemens en te help waar ek kan. Ek verkies altyd eerlikheid. Ek is ‘n stil en teruggetrokke persoon maar tog ka nek lekker gesels.
617 Magdalena Avenue
Roseville, Pretoria
+27 63 690 1544