- Have any questions?
- +27 63 690 1544
- admin@rosevillekidicare.co.za
Experience:6 years
Ek is ‘n gelukkige getroude 23 jarige dame. Ek is ‘n liefdevolle mens wat omgee vir my familie, medemens en enige ander mens om my. Ek het my Diploma in Graad R onderrig by AROS verwerf. Ek is sedert 2016 in die onderwys beroep omdat ek ‘n liefde vir kinders het en so ook hope geduld. Dit is vir my lekker om te sien hoe elke kind groei en sy/haar struikelblokke oorwin. Een van my swak punte is dat ek te veel van myself verwag om ander mense nie teleur te stel nie. Ek sal wel sê dat een van my sterk punte my omgee hart is. Ek is ‘n kreatiewe persoon wat hou van bake en brou. Tyd saam my familie is vir my baie kosbaar e nek geniet elke oomblik saam hulle.
617 Magdalena Avenue
Roseville, Pretoria
+27 63 690 1544